Thu
Thu
Thu
Thu

George

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Wilderness

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Uniondale

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Haarlem

Thursday°C

Important numbers

Electricity044 874 3917
Water / Sanitation044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal044 802 2900
Traffic / Licence044 878 2400 / 044 801 9315
Law Enforcement044 801 6350
GO GEORGE Call Centre0800 044 044
George Municipality Switchboard044 801 9111
Hide -
Published: 17 Apr 2019Title: GEORGE MUNICIPALITY CLOSED FOR EASTERStatus: George Municipality offices are closed for Easter holiday period from 1pm, Thursday 18 April to Monday 22 April, reopening on Tuesday 23 April at 7.45am. After-hours/emergencies: 044 801 6300 Fire emergencies only: 044 801 6311 George Municipality wishes our Christian citizens a blessed Easter.
Published: 17 Apr 2019Title: GEORGE MUNICIPALITY WATER UPDATE: 17 APRIL 2019Status: Dam level: 90.67% (down from 91.31%) Rainfall since 11 April 2019: 15mm Demand/usage: 31.05 megalitres (target 22Ml) Months water left in dam: 9 Section 2B restrictions remain in place. Details in the News section of this site.
2
Home 2Contact usShow

Weather

George
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Wilderness
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Uniondale
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Haarlem
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Electricity 044 874 3917
Water / Sanitation 044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal 044 802 2900
Traffic / Licence 044 878 2400 / 044 801 9315
Law Enforcement 044 801 6350
GO GEORGE Call Centre 0800 044 044
George Municipality Switchboard 044 801 9111
23 August 2018

Divann gets his own computer

Divann kry sy eie rekenaar

 

A dream has come true for Divann Goliath (12), an autistic learner at Carpe Diem School and perhaps best known as GO GEORGE'S most loyal supporter.
An article about Divann's most recent visit to the GO GEORGE office appeared in the media a few weeks ago, including a photo of him at a desk with, in his own words, "a huge computer" that greatly impressed the boy. Noting the article and photos on Facebook, Georgian Charles van Niekerk who currently works on an oil rig in Kurdistan, was immediately touched by the boy's pure enthusiasm and bright smile. He left a comment that he would like to buy Divann a good second-hand computer. 
GO GEORGE consequently contacted Charles and after a few days' deliberation with a local IT business, the WhatsApp message came through from Kurdistan: EFT for Divann's laptop done – design software and flash drive included. Ready for pick-up.
Dirk Conradie, the IT specialist who sourced the spotless laptop used for demonstration purposes only, has offered to give Divann lessons on the new software at no cost. During the handover, it was very clear, however, that the young man needs no introduction to computers. It was a click or three, and Microsoft Paint opened on the screen, despite the unfamiliar Windows 10 installed on Divann Goliath's first own computer.
Photo's:
1
Divann Goliath, all smiles with his new laptop computer already displaying a photo of himself on the screen, his new design software and a 16 GB flash drive to properly conduct business. Dirk Conradie of Wireless4U has customised the laptop and has offered lessons on the use of the new programme at no cost. 
 

 

’n Droom het waar geword vir Divann Goliath (12), ’n outistiese leerder by Carpe Diem-skool en dalk die beste bekend as GO GEORGE se mees lojale ondersteuner. 
’n Artikel oor Divann se mees onlangse besoek aan die GO GEORGE-kantoor het ’n paar weke gelede in die media verskyn, met ’n foto van hom by ’n lessenaar met, in sy eie woorde, ’n "báie groot rekenaar" wat die seun mateloos beïndruk het. Op ’n olieboor in Kurdistan waar hy tans werk, blaai George-inwoner Charles van Niekerk deur Facebook en kom af op die artikel en foto's van die mannetjie met die groot glimlag. Charles was onmiddellik aangeraak deur die seun se entoesiasme en opgewondenheid en laat toe kommentaar dat hy baie graag vir Divann ’n goeie tweedehandse rekenaar wil koop. 
GO GEORGE het gevolglik kontak gemaak met Charles en na ’n paar dae van beraadslaging met ’n plaaslike rekenaaronderneming kom daar 'n WhatsApp-boodskap deur vanaf Kurdistan: EFT vir Divann se laptop is gedoen – sluit ontwerp-program en flash drive in. Gereed vir oplaai.
Dirk Conradie, die rekenaardeskundige wat die mooi skootrekenaar wat net vir demonstrasies gebruik is opgespoor het, het aangebied om kosteloos vir Divann lesse te gee op die nuwe tekenprogram. Tydens die oorhandiging was dit egter gou duidelik dat die jongman geen bekendstelling aan rekenaars nodig het nie. Met ’n kliek of drie het Microsoft Paint op die skerm oopgemaak, ten spyte van die onbekende Windows 10 op Divann Goliath se eerste eie rekenaar. 
Fotos:
1
Divann Goliath glimlag breed by sy nuwe skootrekenaar wat sommer in die winkel al ’n foto van die nuwe eienaar op die skerm vertoon, sy nuwe ontwerp-sagteware en ’n 16 GB-geheuestokkie om ordentlik besigheid te kan doen. Dirk Conradie van Wireless4U het die rekenaar vir Divann persoonlik ingestel en aangebied om hom kosteloos lesse te gee oor die gebruik van die nuwe program.
 

Last published 23 August 2018