Thu
Thu
Thu
Thu

George

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Wilderness

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Uniondale

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Haarlem

Thursday°C

Important numbers

Electricity044 874 3917
Water / Sanitation044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal044 802 2900
Traffic / Licence044 878 2400 / 044 801 9315
Law Enforcement044 801 6350
GO GEORGE Call Centre0800 044 044
George Municipality Switchboard044 801 9111
Hide -
Published: 19 Feb 2020Title: GEORGE WATER UPDATE: 19 FEBRUARY 2020Status: Dam level: 99.91% (down from 100%) Rainfall since 13/02: 1.5mm Usage: 29.35 megalitres Reading based on previous dam wall height, awaiting re-calibration by Dpt Water Affairs after raising wall and spillway. Section 2B restrictions apply, details FB & website
Published: 04 Feb 2020Title: Publice Notice: Comment or inputs on Annual ReportStatus: The George Municipality invites local communities to submit written comments or representations in connection with its Annual Report for the period 1 July 2018 - 30 June 2019. Copies of the Annual Report will be available on the George Municipality's website www.george.gov.za from 6 February 2020.
2
Home 2Contact usShow

Weather

George
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Wilderness
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Uniondale
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Haarlem
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Electricity 044 874 3917
Water / Sanitation 044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal 044 802 2900
Traffic / Licence 044 878 2400 / 044 801 9315
Law Enforcement 044 801 6350
GO GEORGE Call Centre 0800 044 044
George Municipality Switchboard 044 801 9111
16 July 2019

Gauteng Voortrekkers leer by George oor watersuiwering

Twintig kinders van die Voortrekkers Oord Goudrand (Randburg) het die George Munisipaliteit se watersuiweringsaanleg gedurende die skoolvakansie besoek om waterbewustheid te bevorder.

 

George Munisipaliteit se superintendent vir watersuiwering, Melvin Koopman, het die groep verwelkom en ‘n oulike lesing gegee om die prosesse van watersuiwering te verduidelik. Die kinders het daarna ‘n toer deur die watersuiweringsaanleg gekry om alles in aksie te sien.

 

Oordleier Chaleen Strydom het in ‘n brief die watersuiweringspan bedank vir die vriendelikheid en behulpsaamheid waarmee hulle ontvang is. “Daar was duidelik vooraf beplanning gedoen met die lesings. Die lesings was insiggewend en die kinders het verseker baie kennis opgedoen. Die toer deur die aanleg was van hoëstaande gehalte en die personeel was goed ingelig. Julle terrein is baie netjies en dit was net ʼn plesier om by julle te kuier.”

 

Mnr Koopman het gesê die munisipaliteit deel graag met skole en groepe die belangrikheid van water en watersuiwering. “Wanneer mense al die prosesse sien waardeur water gaan om dit drinkbaar te maak, kry hulle meer respek vir die water wat in hulle krane loop en sal hopelik uiteindelik water spaar omdat hulle die waarde daarvan beter verstaan.”

 

Skole en organisasies wat die watersuiweringaanleg wil besoek, kan navrae doen deur 044 803 9264 te skakel.

 

Onderskrif1a en b

George Munisipaliteit se superintendent vir watersuiwering, Melvin Koopman, verduidelik met laboratoriumtoerusting die proses wat rouwater in drinkwater verander.

 

Onderskrif2

Assistent proseskontrolleerder Chris Botha verduidelik dat die tenks agter hom ferrichloried bevat wat kleur en troebelheid in water verwyder.

 

Onderskrif3

Voortrekkers van Randburg voor die George Munisipaliteit se watersuiweringsaanleg wat hulle gedurende die skoolvakansie besoek het.

Last published 16 July 2019