Weather
Weather
Weather
Weather
Important numbers
18 April 2017
GO GEORGE Route Maps and Timetables Explained
The GO GEORGE team will be available to assist passengers with route planning at their Easter holiday stall in the Garden Route Mall until Monday 17 April 2017. Youngsters are also invited to come and colour in a picture, and meet the popular mascot, Georgie, who will visit the stall between 12:30 and 13:30 daily, hoping to be the star in their holiday photo album. Georgie loves the limelight and cannot resist the flash of a cellphone camera. Here, with Georgie checking that he says all the right things, Ferdie Geduld explains to JP (left) and Lian Reyneke how the buses work, and that you should never pass before or behind a bus, but at a designated pedestrian crossing.
GO GEORGE-roetekaarte en -tydroosters word verduideik
Die GO GEORGE-span sal tot Maandag 17 April 2017 beskikbaar wees om passasiers te help met roetebeplanning by hul Paasvakansie-stalletjie in die Garden Route Mall. Die jongspan word ook genooi om ’n prentjie te kom inkleur en die gewilde gelukbringer, Georgie, wat die stalletjie daagliks tussen 12:30 en 13:30 sal besoek, te ontmoet. Georgie is gek na die kalklig en kan die flitslig van ’n selfoonkamera glad nie weerstaan nie; hy hoop dus om weer eens die ster in besoekers se vakansiefoto-albums te wees. Hier luister Georgie of Ferdie Geduld vir JP (links) en Lian Reyneke reg verduidelik hoe die busse werk, en dat jy nooit voor of agter ’n bus moet verbyloop nie, maar altyd ’n regte voetoorgang moet gebruik.
Last published 18 April 2017