Thu
Thu
Thu
Thu

George

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Wilderness

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Uniondale

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Haarlem

Thursday°C

Important numbers

Electricity044 874 3917
Water / Sanitation044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal044 802 2900
Traffic / Licence044 878 2400 / 044 801 9315
Law Enforcement044 801 6350
GO GEORGE Call Centre0800 044 044
George Municipality Switchboard044 801 9111
Hide -
Published: 13 Feb 2019Title: GEORGE MUNICIPALITY WATER UPDATE: 13 FEBRUARY 2019Status: Dam level: 81.75% (up from 80.92%) Rainfall since 7 February 2019: 26.5mm Demand/usage: 28.23 megalitres (target 22Ml) Months water left in dam: 9 Section 2b restrictions remain in place, including watering times. Fines may apply. Details in News section.
Published: 07 Feb 2019Title: George Municipality Annual Report 2017-18 available for commentsStatus: George Municipality Annual Report 2017-18 available on website under Documents/Annual Report, libraries and area offices from 8 February to 4 March 2019 for comments.
Published: 05 Feb 2019Title: BLUE AND GREEN BAG COLLECTION RECOMMENCESStatus: Collection of blue and green bags recommences Monday 11 February 2019 as per usual refuse collection days. If you have not received your initial, two-of-each bags (1-8 February 2019), please report to Interwaste 044 878 0688. See news section for more details.
Published: 28 Jan 2019Title: Road Upgrades - Merriman StreetStatus: George Municipality has started with road upgrades to Merriman Street from Hibernia Street to Nelson Mandela Boulevard. The construction will be done in sections. Section 1: Nelson Mandela Boulevard to Victoria Street (Right hand side). Residents will be informed of the closures in advance.
4
Home 4Contact usShow

Weather

George
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Wilderness
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Uniondale
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Haarlem
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Electricity 044 874 3917
Water / Sanitation 044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal 044 802 2900
Traffic / Licence 044 878 2400 / 044 801 9315
Law Enforcement 044 801 6350
GO GEORGE Call Centre 0800 044 044
George Municipality Switchboard 044 801 9111
03 September 2018

Jaarlikse dankiesê funksie vir sopkombuis (voedingsentrums) vrywilligers

‘n Saal vol sopkombuis-tannies en ooms is verlede week weer onthaal deur die George Munisipaliteit se Gemeenskapsontwikkelingsafdeling om dankie te sê vir hul vrywillige diens aan die George gemeenskap.

Die munisipaliteit het die funksie Vrydag, 20 Julie in die George-banketsaal gehou om die gemeenskapswerkers te bederf.

Rdl. Sean Snyman, portefeuljeraadslid van gemeenskapsontwikkeling, het in sy toespraak Mahatma Ghandi aangehaal, “The best way to find yourself is to lose yourself in the service of others.”

Hy het gesê die vrywilligers help die kinders en bejaardes in die gemeenskap en moet erkenning kry vir hul onselfsugtige werk.

Snyman het gesê die George Munisipaliteit  voorsien tans kospakkies aan 136 voedingsentrums wat vir ongeveer 100 mense elk, drie maaltye ‘n week voorsien. Die voedingsentrums of soos dit in die volksmond bekend geword het “sopkombuise”, voorsien ongeveer 40800 maaltye per week, volgens Snyman. Hy het die vrywilligers hartlik bedank omdat hulle ‘n verskil maak in kinders se lewens wat nie op honger mae sal kan leer nie en aan siek mense wat selfs sieker kan raak as hulle nie voedsaam eet nie.

Behalwe ‘n heerlike middagete en ‘n geskenkie is die vrywilligers ook vereer met ‘n sertifikaat van waardering.

Rdh. Mercia Draghoender, hoofspreker vir die dag, het die vrywilligers ook bedank vir hulle onbaatsugtige werk in die gemeenskap. Rdh Draghoender het gesê sy weet wat dit is as die sop bietjie dun is of daars nie ‘n lekker sopbeen nie, maar ons wat ‘n hart het vir die mense, ons liefde en ons positiewe energie is altyd daar. Sy het gesê die vrywilligers is die mense wat weet wat dit is om niks te hê nie, maar nog steeds iets gee vir iemand anders se kind.

Die gemeenskapswerkers wat sop maak, kry slegs droë bestanddele en R150 vir krag per maand. Enigiets ekstra wat hulle wil gebruik om die sop lekkerder te maak, moet uit hul eie sakke kom.

Die borge van die geleentheid is Bidfoods, ADE and B & D Decor and Catering Company-

Almal wat sopkombuise behartig doen dit heeltemal op vrywillige basis. Mense wat belangstel om ‘n sopkombuis te begin, kan Yuleen Campher skakel by 044 802 2000.

Foto: Yuleen Campher, Sopkombuis Koördineerder, Emma Mehlo van Lawaaikamp ontvang ‘n sertifikaat van Rdh. Mercia Draghoender, Rdl Sean Snyman en Veronique Ferndale, Projekkoördineerder.

 

Last published 03 September 2018