Thu
Thu
Thu
Thu

George

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Wilderness

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Uniondale

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Haarlem

Thursday°C

Important numbers

Electricity044 874 3917
Water / Sanitation044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal044 802 2900
Traffic / Licence044 878 2400 / 044 801 9315
Law Enforcement044 801 6350
GO GEORGE Call Centre0800 044 044
George Municipality Switchboard044 801 9111
Hide -
Published: 20 Feb 2019Title: George Municipality water update: 20 February 2019Status: GEORGE MUNICIPALITY WATER UPDATE: 20 FEBRUARY 2019;Dam level: 82.43% (up from 81.75%); Rainfall since 14 February 2019: 0mm;Demand/usage: 30.8 megalitres (target 22Ml);Months water left in dam: 9
Published: 13 Feb 2019Title: GEORGE MUNICIPALITY WATER UPDATE: 13 FEBRUARY 2019Status: Dam level: 81.75% (up from 80.92%) Rainfall since 7 February 2019: 26.5mm Demand/usage: 28.23 megalitres (target 22Ml) Months water left in dam: 9 Section 2b restrictions remain in place, including watering times. Fines may apply. Details in News section.
Published: 07 Feb 2019Title: George Municipality Annual Report 2017-18 available for commentsStatus: George Municipality Annual Report 2017-18 available on website under Documents/Annual Report, libraries and area offices from 8 February to 4 March 2019 for comments.
Published: 05 Feb 2019Title: BLUE AND GREEN BAG COLLECTION RECOMMENCESStatus: Collection of blue and green bags recommences Monday 11 February 2019 as per usual refuse collection days. If you have not received your initial, two-of-each bags (1-8 February 2019), please report to Interwaste 044 878 0688. See news section for more details.
Published: 28 Jan 2019Title: Road Upgrades - Merriman StreetStatus: George Municipality has started with road upgrades to Merriman Street from Hibernia Street to Nelson Mandela Boulevard. The construction will be done in sections. Section 1: Nelson Mandela Boulevard to Victoria Street (Right hand side). Residents will be informed of the closures in advance.
5
Home 5Contact usShow

Weather

George
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Wilderness
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Uniondale
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Haarlem
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Electricity 044 874 3917
Water / Sanitation 044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal 044 802 2900
Traffic / Licence 044 878 2400 / 044 801 9315
Law Enforcement 044 801 6350
GO GEORGE Call Centre 0800 044 044
George Municipality Switchboard 044 801 9111
24 May 2017

Sopkombuis dankie sê funksie

‘n Lekker dankiesê-funksie met soetgoedjies en‘n  lekker warm ete is verlede week vir die sopkombuis-tannies en ooms gehou wat ‘n onbaatsugtige diens aan die George-gemeenskap lewer.

George Munisipaliteit se Gemeenskapsontwikkelings afdeling het die funksie Vrydag, 19 Mei in die George Banketsaal  gehou om die gemeenskapswerkers te bederf.

Rdh. Mercia Draghoender, Portefeuljeraadslid van Gemeenskapsontwikkeling, het sertifikate van waardering en vrugteruikers aan die gemeenskapswerkers uitgedeel. Sy het gesê is ‘n blykie van waardering vanaf die George Munisipaliteit se kant af vir alles wat die gemeenskapswerkers vir die mense beteken. Sy het gesê baie keer is daardie sop die enigste kos wat die mense kry vir die dag. Die gemeenskapswerkers wat sop maak, kry slegs droë sopbestandele en R150 kraggeld per  maand. Enigiets ekstra wat hulle wil gebruik om die sop lekkerder te maak, moet uit hul eie sakke kom.

Sy het  gesê as jy nie ‘n passie het vir mense nie, sal jy dit nie in die bedryf maak nie. Sy het gesê dieselfde geld vir diegene wat in die Gemeenskapsontwikkelingafdeling werk.

Mev. Sophie Fanelo, Bestuurder: Gemeenskapsontwikkelingsdienste, het haar eie lewensverhaal met die mense gedeel  en gesê haar ma is op ‘n vroeë ouderdom oorlede. Sy en  haar suster het vir ‘n tyd lank langs die Knysna  lagoon gewoon en ‘n soptannie, by wie hulle altyd sop gaan haal het, het hulle daar  kom haal en grootgemaak. “Julle moet nooit jul waarde onderskat nie. As gevolg van mense soos julle, is ek vandag wat ek is,” het sy bygevoeg.

Sy sê behalwe die lekker sop van die soptannie sal haar warm drukkie wat sy elke kind gegee het, haar ook altyd bybly.

Almal wat sopkombuise behartig doen dit heeltemal op vrywillige basis.

Mense wat belangstel om‘n sopkombuis te begin, kan Me. Yuleen Campher skakel by 044 802 2000.

Nomabaso Tyaliti, beter bekend as Ant Poppie, het al 10 jaar lank ‘n sopkombuis in Thembalethu. By haar staan Rdh. Mercia Draghoender.

Last published 25 May 2017