Thu
Thu
Thu
Thu

George

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Wilderness

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Uniondale

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Haarlem

Thursday°C

Important numbers

Electricity044 874 3917
Water / Sanitation044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal044 802 2900
Traffic / Licence044 878 2400 / 044 801 9315
Law Enforcement044 801 6350
GO GEORGE Call Centre0800 044 044
George Municipality Switchboard044 801 9111
Hide -
Published: 17 Oct 2019Title: Water Update: 13 November 2019Status: Rainfall Measured 6/11 - 13/11: 41mm Note: During the construction period of the raising of the dam wall, the Garden Route Dam is maintained at a maximum of 75% because of safety precautions.
1
Home 1Contact usShow

Weather

George
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Wilderness
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Uniondale
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Haarlem
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Electricity 044 874 3917
Water / Sanitation 044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal 044 802 2900
Traffic / Licence 044 878 2400 / 044 801 9315
Law Enforcement 044 801 6350
GO GEORGE Call Centre 0800 044 044
George Municipality Switchboard 044 801 9111
19 June 2019

Vadersdagete vir raadslid en buurtwaglede

Vadersdagete vir raadslid en buurtwaglede

Rosedale Buurtwag se vroue het besluit om’n verrassings Vadersdagete vir Rdsl. Edmund Bussack en die ander pa’s in die buurtwag op Sondag, 16 Junie 2019 te hou. Bussack sê hy was heeltemal onkant betrap, iemand het hom gebel om te sê hy moet dringend tot by die Rosedale saal kom. Toe hy daar aankom het die feesmaal hom ingewag.Hy wil graag elke vrou bedank vir hul opoffering en helpende hand wat dit moontlik gemaak het om hierdie dag so spesiaal te maak. “ Dit gaan nie ongesiens verby nie. Rdl Bussack het afgesluit met die skrifgedeelte, Spreuke 30:31 “ Gee haar wat haar toekom vir alles wat sy doen; laat haar werk haar roem wees in die stadspoorte”.

Last published 19 June 2019