Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Sewerage Sucker Services extended for Festive Season

George Municipality is extending Sewerage Sucker services from today until 16 January for the Festive Season: Monday to Friday until 07h45 until 22h00

Weekends & Public Holidays from 08h00 until 19h00

SEWERAGE SUCTION TRUCK SERVICES: WHAT YOU MUST KNOW

Clients making use of George Municipality Sewerage Truck Services, please note:

• All operation and maintenance of on-site septic and conservancy tanks, and all costs related to it, are the responsibility of the property owner.

• The owner must check septic and conservancy tank levels regularly and book a service long enough in advance to avoid spillovers.

• Book your collection/cleaning of tanks at least five days in advance at the phone numbers below.

• Immediate response to emergency overflows cannot be guaranteed and is subject to availability and scheduling of trucks.• Collection and cleaning of tanks after hours (16h30 until 22h00)

Times for Weekends and Public Holidays (08h00 until 19h00). Weekends and public holidays are more expensive than in working hours, as per municipal rates, and will only be done on confirmation by client that the after-hours fee is accepted.

Book your suction truck services on 044 801 9262/66.Uniondale: 044 752 1024 After hours: 044 801 6300





George Munisipaliteit verleng Rioolsuierdienste van vandag tot 16 Januarie vir die Feestyd: Maandag tot Vrydag 07h45 tot 22h00

Naweke & Openbare Vakansiedae vanaf 08h00 tot 19h00

RIOOLSUIGTROK-DIENSTE: WAT U MOET WEET

Kliënte wat van George Munisipaliteit se rioolsuigtrok-dienste gebruik maak, neem asseblief kennis:

• Die werking en instandhouding van septiese- en opgaartenke, en alle kostes wat daarmee verband hou, is die verantwoordelikheid van die grondeienaar.

• Die eienaar moet die vlakke van septiese en opgaartenke gereeld nagaan en ‘n diens lank vooruit bespreek om oorspoelings te vermy.

• Bepreek die uitsuig/skoonmaak van tenke ten minste vyf dae vooruit by die telefoonnommers hieronder.

• Onmiddellike reaksie in die geval van noodriooloorspoelings kan nie verseker word nie en hang van die beskikbaarheid en skedulering van suigtrokvoertuie af.

• Uitsuig of skoonmaak van tenke wat na-ure (16h30 until 22h00)

Tye vir naweke en Openbare Vakansiedae (08h00 tot 19h00).

Indien uitsuig en skoonmaak oor naweke en publieke vakansiedae plaasvind is dit duurder, soos per die munisipale tariewe, en sal slegs gedoen word indien die kliënt bevestig dat die na-ure fooi aanvaar word.

Bespreek u rioolsuigtrok-dienste by 044 801 9262/66.Uniondale: 044 752 1024 Na-ure: 044 801 6300