PUBLIC NOTICE: Water Quality Concerns in Haarlem and Proteaville
đźš± PUBLIC NOTICE: Water Quality Concerns in Haarlem and Proteaville
đź“… Issued by George Municipality, 15 April 2025
The Municipality is aware of the following water-related concerns:
🔹 Odour issues in the water supply in Haarlem
🔹 Brown discoloration in the water in the Proteaville area
đź’§ These issues are due to recent rainfall, which has altered the conditions in the Haarlem Dam, affecting the quality of the raw water. This has resulted in unusual odours in the supply.
đź§Ş Action Being Taken:
The Municipality is currently making chemical adjustments at the treatment plant to address the issue.
⚠️ IMPORTANT NOTICE TO RESIDENTS:
Please boil all tap water before drinking as a precautionary measure until further notice.
We apologise for the inconvenience and thank the public for their understanding and cooperation.
#WaterUpdate #GeorgeMunicipality
*
đźš± OPENBARE KENNISGEWING: Watergehalte-bekommernisse in Haarlem en Proteaville
đź“… Uitgereik deur George Munisipaliteit, 15 April 2025
Die Munisipaliteit is bewus van die volgende waterverwante bekommernisse:
🔹 Reukprobleme in die watervoorsiening in Haarlem
🔹 Bruin verkleuring van die water in die Proteaville-gebied
💧 Hierdie probleme is weens onlangse reënval, wat die toestande in die Haarlemdam verander het en die gehalte van die rou water beïnvloed het. Dit het gelei tot ongewone reuke in die toevoer.
đź§Ş Stappe wat geneem word:
Die Munisipaliteit maak tans chemiese aanpassings by die behandelingsaanleg om die probleem op te los.
⚠️ BELANGRIKE KENNISGEWING AAN INWONERS:
Kook asseblief alle kraanwater voor jy dit drink as ‘n voorsorgmaatreĂ«l tot verdere kennisgewing.
Ons vra om verskoning vir die ongerief en bedank die publiek vir hul begrip en samewerking.
#WaterOpdatering #GeorgeMunisipaliteit
