GO GEORGE Schedule on Public Holiday
GO GEORGE SCHEDULE ON PUBLIC HOLIDAY
Issued 6 June 2025
With National Youth Day coming up on Monday, 16 June, GO GEORGE passengers need to take note that the Saturday schedule (which is different to the weekday schedule) will be followed on all routes on this public holiday.
For any enquiries regarding the schedule, please phone the GO GEORGE Call Centre on 0800 044 044 or visit www.gogeorge.org.za for user-friendly information to plan your route.
GO GEORGE-SKEDULE OP OPENBARE VAKANSIEDAG
Issued 6 June 2025
Met nasionale Jeugdag wat voorlê op Maandag, 16 Junie, moet GO GEORGE-passasiers asseblief kennis neem dat die Saterdagskedule (wat verskil van die weekdagskedule) gevolg sal word op alle busroetes op hierdie openbare vakansiedag.
Vir enige navrae oor die skedule, skakel gerus die GO GEORGE-inbelkantoor by 0800 044 044, of besoek www.gogeorge.org.za vir gebruikersvriendelike inligting om jou roete te beplan.