Bruin Water – Proteaville, Haarlem

George Munisipaliteit is bewus van die bruin/verkleurde water wat voorkom in die Proteaville-gebied van Haarlem. Dit is weens die water vlak in Reservoir 1 wat tot ’n lae vlak gedaal het.
Die reservoir se watervlak styg geleidelik, waarna die watergehalte sal verbeter soos die vlakke stabiliseer.
Inwoners word versoek om water vir drinkdoeleindes te kook tot verdere kennisgewing.
George Munisipaliteit vra om verskoning vir die ongerief en bedank inwoners vir hul geduld.
*****
PUBLIC NOTICE: Brown Water – Proteaville, Haarlem
George Municipality is aware of reports of brown/discoloured water in the Proteaville area of Haarlem. This is due to the water level in Reservoir 1 having dropped to a low level.
The reservoir level is gradually rising, and water quality is expected to improve as levels stabilise.
Residents are advised to boil water for drinking purposes until further notice.
George Municipality apologises for the inconvenience caused and thanks residents for their patience.