Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

NOTIFICATION OF THE INTERRUPTION OF THE ELECTRICITY SUPPLY

THE FOLLOWING AREAS WILL BE AFFECTED:

PORTION OF WILDERNESS HEIGHTS

DE WAAL DRIVE

NOTICE is hereby given that the electricity supply will be interrupted on TUESDAY 22 FEBRUARY  2022  FROM  09H00 TO 16H30 for the purpose of doing alterations to the electrical mains.  Consumers are warned to treat the installation as being live for the full duration as the supply may be resumed at any time within the notified period.

Should circumstances prevent the work being carried out during the abovementioned period; the work will be done on WEDNESDAY 23 FEBRUARY 2022 FROM  09H00 TO 16H30

Enquiry: I Da Silva Tel:  044 874 3917

***

KENNISGEWING VAN  DIE ONDERBREKING VAN DIE ELEKTRIESE TOEVOER.

DIE VOLGENDE AREAS SAL GERAAK WORD:

GEDEELTE VAN WILDERNIS- HOOGTE

DE WAAL DRIVE

KENNISGEWING geskied hiermee dat die elektriese toevoer onderbreek sal word op DINSDAG 22 FEBRUARIE  2022 VANAF  09H00 TOT 16H30 met  die doel om veranderings aan elektriese hoofleidings te maak.  Klante word gewaarsku om die installasie as lewendig te beskou vir die volle periode aangesien die toevoer enige tyd gedurende die periode aangeskakel mag word.

Sou omstandighede verhoed dat die werk gedoen kan wordgedurende bogenoemde periode, sal die werk gedoen word op WOENSDAG 23 FEBRUARIE 2022 VANAF 09H00 TOT 16H30

Enquiry: I Da Silva Tel:  044 874 3917