Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

OPENBARE KENNISGEWING: SLUITING VAN UNIONDALE-KANTORE

Die publiek van Uniondale word hiermee in kennis gestel dat die munisipale kantore op Donderdag, 2 April 2026 om 12:00 sal sluit. Die kantore heropen weer op Dinsdag, 7 April 2026, ná die Paasnaweek.

Neem asseblief kennis dat die Bestuurslisensie-toetssentrum (DLTC) ook vir die volle dag op Donderdag, 2 April 2026 gesluit sal wees.