Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Burgerlike Opvoeding: Pacaltsdorp Gemeenskapsaal (Wyk 16)

This event has ended

Burgerlike Opvoeding
Pacaltsdorp Gemeenskapsaal
(Wyke 16 en omliggende gebiede)

Die Department van Plaaslike Regering in samewerking met die George Munisipaliteit, nooi u hartlik uit om deel te neem aan die Burgerlike Opvoeding op Publieke Deelname. Hierdie inligting sessie is gemik op die bemagting van gemeenskaplede; in terme van hul kennis oor hul burgerlike verantwoordelikhede, regte en hoe om jou stem te laat hoor in terme van munisipale prosesse.

Dinsdag, 16 Mei 2023
Sessie 2: 18h00
New Dawn Park en omliggende gebiede
Pacaltsdorp Gemeenskapsaal

Kom luister hoe jy kan deelneem
aan munisipale prosesse.