Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Burgerlike Opvoeding Pacaltsdorp Gemeenskapsaal (Wyke 14, 23, 27 en omliggende gebiede)

This event has ended

Burgerlike Opvoeding
Pacaltsdorp Gemeenskapsaal
(Wyke 14, 23, 27 en omliggende gebiede)

Die Department van Plaaslike Regering in samewerking met die George Munisipaliteit, nooi u hartlik uit om deel te neem aan die Burgerlike Opvoeding op Publieke Deelname. Hierdie inligting sessie is gemik op die bemagting van gemeenskaplede; in terme van hul kennis oor hul burgerlike verantwoordelikhede, regte en hoe om jou stem te laat hoor in terme van munisipale prosesse.

Dinsdag, 16 Mei 2023
Sessie 1: 10h00
Pacaltsdorp Gemeenskapsaal
Kom luister hoe jy kan deelneem
aan munisipale prosesse.