Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Burgerlike Opvoeding – Conville en Rosemoor

This event has ended

Burgerlike Opvoeding

Conville Gemeenskapsaal

Die Department van Plaaslike Regering in samewerking met die George Munisipaliteit, nooi u hartlik uit om deel te neem aan die Burgerlike Opvoeding op Publieke Deelname. Hierdie inligting sessie is gemik op die bemagting van gemeenskaplede; in terme van hul kennis oor hul burgerlike verantwoordelikhede, regte en hoe om jou stem te laat hoor in terme van munisipale prosesse.

Woensdag, 17 Mei 2023
Sessie 1: 10h00
Conville, Rosemoore en omliggende gebiede)
Conville Gemeenskapsaal

Kom luister hoe jy kan deelneem
aan munisipale prosesse.