Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Adjustment Budget approved – documentation may be viewed

NOTICE: FIN022/2021
2021/22 FINANCIAL YEAR
ADJUSTMENT BUDGET 25 AUGUST 2021

Notice is hereby given in terms of Section 28 28 (2)(b) and (2)(e) of the Local Government: Municipal Finance Management Act, 2003 (Act no.56 of 2003) and Section 23 of the Municipal Budgets and Reporting Regulations 2008 respectively, that the Adjustment Budget was approved during the Council meeting held on 25 August 2020.

In terms of Section 21A of the Municipal Systems Act, 2000 (Act No. 32 of 2000), George Municipality hereby notifies the local community that the Council Resolution, and all other relevant documentation may be viewed during office hours at the municipal offices and libraries in George and the surrounding area. The said documentation will also be available on the website of the Municipality: www.george.gov.za

Enquiries may be directed to the Director: Financial Services at 044 801 9035

DR M GRATZ
MUNICIPAL MANAGER

KENNISGEWING: FIN022/2021
2021/22 FINANSIëLE JAAR
AANSUIWERINGSBEGROTING 25 AUGUSTUS 2021
Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 28 28 (2)(b) en (2)(e) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 (Wet no.56 van 2003) en Artikel 23 van die Munisipale Begrotings en Verslagdoening Regulasies 2008 onderskeidelik, dat die Aansuiweringsbegroting goedgekeur is tydens die Raadsvergadering van 25 Augustus 2021.

Ingevolge Artikel 21A van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet no. 32 van 2000), gee George Munisipaliteit hiermee kennis aan die plaaslike gemeenskap dat die raadsbeluit, en alle ander tersaaklike dokumentasie, beskikbaar is vir besigtiging gedurende kantoorure by die munisipale kantore en biblioteke in George en omgewing.

Die gemelde dokumentasie sal ook beskikbaar wees op die webwerf van die Munisipaliteit: www.george.gov.za
Navrae in hierdie verband kan gerig word aan die Direkteur: Finansiele Dienste by tel 044 801 9035

DR M GRATZ
MUNISIPALE BESTUURDER