Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

NOTIFICATION OF THE INTERRUPTION OF THE ELECTRICITY SUPPLY – HOEKWIL

THE FOLLOWING AREAS WILL BE AFFECTED:

PORTION OF HOEKWIL

BITOU ROAD

NOTICE is hereby given that the electricity supply will be interrupted on  FRIDAY 04 MARCH  2022  FROM  09H00 TO 16H00 for the purpose of doing alterations to the electrical mains.  Consumers are warned to treat the installation as being live for the full duration as the supply may be resumed at any time within the notified period.

Should circumstances prevent the work being carried out during the abovementioned period; the work will be done on MONDAY 07 MARCH 2022 FROM  09H00 TO 16H00

Enquiries: A Titus Tel:  044 874 3917

***

KENNISGEWING VAN  DIE ONDERBREKING VAN DIE ELEKTRIESE TOEVOER

DIE VOLGENDE AREAS SAL GERAAK WORD:

GEDEELTE  VAN HOEKWIL

BITOU WEG

KENNISGEWING geskied hiermee dat die elektriese toevoer onderbreek sal word op  VRYDAG 04 MAART  2022 VANAF  09H00 TOT 16H00 met  die doel om veranderings aan elektriese hoofleidings te maak.  Klante word gewaarsku om die installasie as lewendig te beskou vir die volle periode aangesien die toevoer enige tyd gedurende die periode aangeskakel mag word.

Sou omstandighede verhoed dat die werk gedoen kan wordgedurende bogenoemde periode, sal die werk gedoen word op MAANDAG 07 MAART 2022 VANAF 09H00 TOT 16H00

Navrae: A Titus Tel:  044 874 3917