Refuse Collection in the George CBD area
George Municipality has observed ongoing challenges with refuse collection in the CBD area, particularly in Hibernia, Victoria, Market and Meade Streets. Business owners are reminded that refuse is currently being placed out irregularly, often without the use of 240L wheelie bins or designated on-site storage, which negatively affects collection services.
All businesses in the CBD area are required to ensure that refuse is placed out for collection only on Mondays, Wednesdays and Fridays at 07:00. Refuse must be placed in a two 240L wheelie bins, and each business must provide a designated refuse storage area on site.
Please phone the Cleansing Service department on 044 802 2900 for any enquiries.
George Munisipaliteit het voortdurende uitdagings met vullisverwydering in die Sentrale Sakekern opgemerk, veral in Hibernia-, Victoria-, Market- en Meadestrate. Sake-eienaars word daaraan herinner dat die onreëlmatige uitset van vullis, dikwels sonder die vereiste 240L-wielietjiesdromme of aangewese bergingsgebiede op die perseel, ‘n negatiewe uitwerking op dienslewering en dra by tot ’n onbevredigende omgewing.
Alle besighede in die sentrale sakekern moet verseker dat vullis slegs op Maandae, Woensdae en Vrydae om 07:00 uitgesit word. Vullis moet in twee 20L-wielietjiedromme geplaas word en elke besigheid moet ’n aangewese vullisbergingsarea op die perseel voorsien.
Navrae kan gerig word aan die Afvaldienste-afdeling by 044 802 2900.