Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

PUBLIC NOTICE: FALSE INFORMATION REGARDING TAP WATER

George Municipality would like to inform residents of false and malicious information currently being circulated regarding alleged poisoning of tap water.
The Civil Engineering Services: Water Department has confirmed, in the strongest possible terms, that there is no truth to these claims. There has been no incident involving contamination or poisoning at any George Municipality water source.
The message being circulated, reportedly featuring a male voice speaking English, does not identify any specific water source, nor does it indicate where in the country such an incident is alleged to have occurred. Claims made in the message, including references to foreigners allegedly poisoning water, are completely unfounded and false.
George Municipality’s water is continuously tested in accordance with regulatory standards. The latest results confirm that the water is clean and safe for human consumption.
Residents are urged not to share unverified messages and to rely only on official communication from George Municipality.

OPENBARE KENNISGEWING: VALS INLIGTING RAKENDE KRAANWATER
Uitgereik deur George Munisipaliteit: 24 Januarie 2026

George Munisipaliteit wil inwoners in kennis stel van vals en kwaadwillige inligting wat tans versprei word rakende die beweerde vergiftiging van drinkwater.
Die Watersuiwering afdeling van die Siviele Ingenieursdienste verwerp die bewerings ten sterktes en het bevestig dat daar geen waarheid in hierdie bewerings is nie. Daar was geen voorval van die tipe besoedeling of vergiftiging by enige George Munisipaliteit-se waterbronne nie.
Die boodskap van ’n manlike stem wat Engels praat wat tans versprei word, wat die bewerings maak , vermeld geen spesifieke waterbron -of dui ook nie eers waar in die land die ’n voorval glo plaasgevind het nie. Die bewerings in die boodskap, insluitend verwysings na buitelanders wat na bewering water vergiftig, is heeltemal ongegrond en vals.
George Munisipaliteit se water word voortdurend getoets in ooreenstemming met Nasionale standaarde. Die huidige toetsresultate bevestig dat die drink water skoon en veilig is vir menslike gebruik.
Inwoners word versoek om nie ongeverifieerde boodskappe te versprei nie en om slegs op amptelike kommunikasie van George Munisipaliteit te reageer en te versprei.