Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

GENERAL VALUATION ROLL – ASSISTANCE WITH ENQUIRIES

George Municipality informs residents that a designated representative from DDP Valuers will be available to assist with enquiries relating to the new General Valuation Roll.

The representative will be available daily from 08:00 to 15:30 until 4 December 2026 at:

George Municipality Main Building

71 York Street

George

Residents who require assistance or have questions regarding their property valuations are welcome to make use of this service.


OPENBARE KENNISGEWING: ALGEMENE WAARDASIEROL – HULP MET NAVRAE

Uitgereik George Munisipaliteit, 17 November 2026

Die George Munisipaliteit stel inwoners hiermee in kennis dat ’n aangewese verteenwoordiger van DDP Valuers beskikbaar sal wees om met navrae oor die nuwe Algemene Waardasierol te help.

Die verteenwoordiger sal daagliks van 08:00 tot 15:30, tot en met 4 Desember 2026 by die volgende adres beskikbaar wees:

George Munisipaliteit Hoofgebou

Yorkstraat 71

George

Inwoners wat hulp benodig of vrae oor hul eiendomswaardasies het, is welkom om van hierdie diens gebruik te maak.