Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

George tennisbane skoongemaak na sterk winde

Werkers van Reinigingsdienste het die afgelope paar dae hand bygesit om op te ruim by die George tennisbane langs Outeniqua Park stadion. Baie vullis het rondgestrooi gelê na die gure weer wat George die afgelope tyd gehad het. Sien foto’s aangeheg van die span wat opruimingswerk doen en die skoon tennisbane.