Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

ALD LEON VAN WYK UITVOERENDE BURGEMEESTER VAN GEORGE AANMOEDIG INWONERS AAN OM GETEL TE WORD

#Sensus2022 -is verleng tot 31 Mei 2022

Veldwerkers sal beskikbaar wees om te help met aanlyn registrasie by die George en Conville Biblioteke op Donderdag 19 Mei en Vrydag 20 Mei vanaf 10h00 – 15h00.

RAAK GETEL