Beskadigde Waterpyp in Uniondale
Weens ‘n beskadigde waterpyp in Uniondale sal Lyonville sonder water wees vir n tydperk. ‘n Water trok sal deur die strate van Lyonville beweeg om inwoners van water te voorsien.
Herstelwerk sal tussen 16:00 en 17:00 vandag, voltooi word.
*******
Damaged Water Pipe in Uniondale
Due to a damaged water pipe in Uniondale, Lyonville will be without water for a while. A water truck will be roaming the streets of Lyonville to supply residents with water.
Repairs will be completed between 4:00 PM and 5:00 PM.