Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Get Counted, sê Uitvoerende Burgemeester van George, Ald Leon van Wyk

Die Uitvoerende Burgemeester van George, Ald. Leon van Wyk verwelkom Statistieke Suid-Afrika se verlenging van die aanlynvraelys vir Sensus 2022 tot einde April 2022 en moedig die George-munisipaliteit se burgers aan om hierdie geleentheid ten volle te benut om die sensusvraelys te voltooi.