Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

INFRASTRUCTURE AND ROADS UPGRADE FOR GEORGE

George residents will have noted an increase in road works all over town, heralding widespread upgrading of roads used by the GO GEORGE bus service.

A list of George Integrated Public Transport Network (GIPTN) infrastructure requirements was assessed by the National Department of Transport which subsequently allocated additional Public Transport National Grant funding of R505 million for some of the projects needed to improve and expand GO GEORGE infrastructure. The infrastructure upgrade projects will include the installation of new bus stops and shelters, road rehabilitation, upgrading of stops, transfer locations and sidewalks, traffic management and road maintenance.

Road rehabilitation
These projects will have most impact on road users. Details of road closures and proposed rerouting will continuously be shared with the public.

Work in Pacaltsdorp will start mid-September, with planned construction timelines as follows:
Mission Street: mid-September 2024 – March 2026
Protea Street: mid-September 2024 – April 2025
Heather, Haydn and Rose Streets: mid-September 2024 – March 2026

In Thembalethu the planned timelines are as follows:
Ngcakani and Ncamanza Streets: mid-September 2024 – October 2025
Tabata and 26th Streets: mid-September 2024 – March 2026

In George Industria work has been ongoing for a few months already in PW Botha Boulevard with completion planned for March 2026.

Rosemoor roadworks have already commenced with planned timelines as follows:
Beer and Woltemade Streets: end-August 2024 – April 2025
O’Connell Street: end-August 2024 – April 2025

In Heather Park a small section of Airway Street will be under construction from mid-September 2024 until December 2024.

The Wellington Street intersection improvement in Bo-Dorp have been ongoing since July and should be completed by October 2024.

Streets earmarked for rehabilitation were selected based on physical inspections to identify areas showing critical signs of deterioration.

Rehabilitation will entail reparation of severe crocodile cracking, structural failures and low points on roads where stormwater concentrates without catch pits, rightsizing of intersections, road re-alignments and kerbside improvements to conform with universal accessibility requirements.

The George Municipality apologises for the inconvenience and appeals to road users to adapt their travelling patterns (departure times, planning of trips, etc), be patient and exercise caution for the duration of the projects.

Please look out for and adhere to temporary road signage and be aware of roadwork personnel, as well as heavy machinery in the proximity of construction sites.

Details of further road upgrade work will be published as may be necessary

**********

INFRASTRUKTUUR EN PADOPGRADERINGS VIR GEORGE

George-inwoners sou ‘n toename in padwerke opmerk regoor die dorp. Hierdie projekte lui wydverspreide opgradering van paaie wat deur die GO GEORGE-busdiens gebruik word in. Die Nasionale Departement van Vervoer het ‘n lys van die George Geïntegreerde Openbare Vervoernetwerk se infrastruktuurbehoeftes geassesseer en bykomende befondsing uit die nasionale openbarevervoerfonds bewillig vir sommige van die projekte wat nodig is om GO GEORGE-infrastruktuur te verbeter en uit te brei.

Die infrastruktuuropgraderingsprojekte sal die installering van nuwe bushaltes en skuilings, padrehabilitasie, opgradering van bushaltes, oorklimpunte en sypaadjies, verkeersbestuur en padinstandhouding insluit.

Padrehabilitasie
Hierdie projekte sal die grootste impak op padgebruikers hê.

Besonderhede van padsluitings en voorgestelde herleiding sal deurlopend met die publiek gedeel word.

Werk in Pacaltsdorp begin middel September, met beplande tydlyne vir konstruksie soos volg:
Missionstraat: middel September 2024 – Maart 2026
Proteastraat: middel September 2024 – April 2025
Heather-, Haydn- en Rosestraat: middel September 2024 – Maart 2026

In Thembalethu is die beplande tydlyne soos volg:
Ngcakani- en Ncamanzastraat: middel September 2024 – Oktober 2025
Tabata- en 26ste straat: middel September 2024 – Maart 2026

In George Industria is werk reeds ‘n paar maande aan die gang in PW Botha Boulevard met voltooiing wat vir Maart 2026 beplan word.

In Rosemoor het konstruksie reeds begin met beplande tydlyne soos volg:
Beer- en Woltemadestraat: einde Augustus 2024 – April 2025
O’Connellstraat: einde Augustus 2024 – April 2025

In Heatherpark sal ‘n klein gedeelte van Airwaystraat van middel September 2024 tot Desember 2024 onder konstruksie wees.

Die Wellingtonstraat-kruising in Bo-Dorp is reeds sedert Julie aan die gang en behoort teen Oktober 2024 voltooi te wees.

Strate wat vir rehabilitasie geoormerk is, is gekies op grond van fisiese inspeksies om gebiede te identifiseer wat kritieke tekens van agteruitgang toon. Rehabilitasie behels die herstel van ernstige krokodilkrake, strukturele ineenstorting en lae punte op paaie waar stormwater konsentreer sonder vangputte, regstelling van grootte by kruisings, padherbelynings en verbeterings aan randstene om aan universele toeganklikheidsvereistes te voldoen.

Die George Munisipaliteit vra om verskoning vir die ongerief en doen ‘n beroep op padgebruikers om hul reispatrone (vertrektye, beplanning van reise, ens.) aan te pas, geduldig en versigtig te wees vir die duur van die projekte. Wees asseblief op die uitkyk (en gehoorsaam) vir tydelike konstruksieborde en bewus van padwerkpersoneel, sowel as swaar masjinerie in die nabyheid van konstruksieterreine.

Besonderhede van verdere padopgraderingswerk sal gepubliseer word soos nodig