Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Land Use Application Notice: Erf 6252 George

LAND USE APPLICATION ADVERTISEMENT

GEORGE MUNICIPALITY

APPLICATION FOR REZONING: ERF 6252 GEORGE

(On the corner of Tulip Street, Witfontein Road and Pine Road, Heatherpark, George)

Notice is hereby given in terms of Section 45 of the George Land Use Planning By-Law, 2015 that the under-mentioned application has been received on the Erf 6252 George by the George Municipality, Directorate: Planning and Development.

Any objection(s) and/or comment(s) with full reasons therefore and how their interests are affected, should be lodged in writing via email to the responsible Administrative Officer (Primrose Nako – pnako@george.gov.za) or if no email facility is available, via SMS to the cellphone number of the said Official (only provided on request) and/or to the applicant, in terms of Section 50 of the George Land Use Planning By-Law, 2015, on or before 15 December 2021, quoting the application erf number, your property description, physical address and full contact details (email and telephone) of the person or body submitting the objection/comment, without which the Municipality/applicant cannot correspond with the said person/body.

Enquiries or requests for more information on the application may be directed to the Town Planning Department on Telephone: 044 801 9416 or emailed the responsible Administrative Officer (Primrose Nako – pnako@george.gov.za) or the applicant (details below). The application will also be available, on the Municipal Website (https://www.george.gov.za/george-documents/land-use-applications/land-use-submissions) for 30 days. Any comments received after the aforementioned closing date may be disregarded.

Property Description

Erf 6252 George, on the corner of Tulip Street, Witfontein Road and Pine Road, Heatherpark, George

Applicant

Jan Vrolijk Town Planner / Stadsbeplanner, 082 464 7871 or 044 873 3011, janvrolijk@vodamail.co.za,

Municipal reference number – 2079716

Nature of application

Application is made in terms of Section 15(2)(a) of the Land Use Planning By-Law for the George Municipality, 2015 for the rezoning of Erf 6252 George from Single Residential Zone I to Business Zone IV.

GRONDGEBRUIK AANSOEK ADVERTENSIE

MUNISIPALITEIT GEORGE

AANSOEK OM HERSONERING: ERF 6252 GEORGE

(Op die hoek van Tulipstraat, Witfonteinweg en Pineweg, Heatherpark, George)

Kragtens Artikel 45 van die George Munisipaliteit se Verordening op Munisipale Grondgebruiksbeplanning, 2015 word hiermee kennis gegee dat die onderstaande aansoek ontvang is op die Erf 6252 George deur die George Plaaslike Munisipaliteit, Direktoraat Beplanning en Ontwikkeling.

Enige besware en/of kommentare, insluitend die volledige redes daarvoor en ‘n verduideliking van hoe die persoon se belange geraak word deur die aansoek, moet skriftelik ingedien word per e-pos by die relevante Administratiewe Beampte (Primrose Nako – pnako@george.gov.za), of as geen e-pos fasiliteit beskikbaar is nie, per SMS na die selfoon nommer van die genoemde Amptenaar (slegs beskikbaar op versoek) en/of by die applikant, in terme van Artikel 50 van die George Munisipaliteit se Verordening op Munisipale Grondgebruiksbeplanning, 2015 op/of voor 15 Desember 2021 met verwysing na die eiendomsbeskrywing relevant tot die aansoek, eiendomsbeskrywing en fisiese adres en volledige kontak besonderhede (e-pos adres en telefoon nommer) van die persoon of liggaam wat die beswaar/kommentaar indien, waarsonder die Munisipaliteit nie kan korrespondeer met die persoon/liggaam wat die beswaar(e) en/of kommentaar ingedien het nie.

Navrae of verdere inligting ten opsigte van die aansoek kan gerig word aan die Stadsbeplannings Departement by Telefoon: 044 801 9416 of deur ‘n e-pos te rig aan die verantwoordelike Administratiewe Beampte (Primrose Nako – pnako@george.gov.za) of deur die applikant te kontak (kontak besonderhede onderaan). Die aansoek sal ook beskikbaar wees op die Munisipale webtuiste (https://www.george.gov.za/george-documents/land-use-applications/land-use-submissions) vir 30 dae. Enige kommentaar wat na die voorgemelde sluitingsdatum ontvang word, mag moontlik nie in ag geneem word nie.

Eiendomsbeskrywing

Erf 6252 George, op die hoek van Tulipstraat, Witfonteinweg en Pineweg, Heatherpark, George

Aansoeker

Jan Vrolijk Town Planner / Stadsbeplanner, 082 464 7871 of 044 873 3011, janvrolijk@vodamail.co.za

Munisipale verwysingsnommer – 2079716

Aard van aansoek

Aansoek word in terme van artikel 15(2)(a) van die Verordening op Grondgebruikbeplanning vir George Munisipaliteit, 2015 gedoen vir die hersonering van Erf 6252 George vanaf Enkel Residensiële Sone I na Sakesone IV.