OPDATEER: Beskadigde waterpyp in Uniondale
OPDATEER: Beskadigde waterpyp in Uniondale
Uitgereik deur George Munisipaliteit, 3 Maart 2025 @18:25
Uniondale en Lyonville ondervind vandag watertoevoeronderbrekings weens ‘n beskadigde waterpyp. Watertoevoer is vandag om 13:00 herstel, maar die reservoirvlakke het so gedaal dat daar sediment in die waterlyne is, wat verkleur/bruin water veroorsaak het.
Die reservoir word gevul en die munisipaliteit sal die sediment spoel sodra daar genoeg skoon water beskikbaar is. Intussen sal ‘n watertenkwa deur Lyonville rondswerf om skoon water aan inwoners te verskaf tot 21:00.
*
UPDATE: Damaged Water Pipe in Uniondale
Issued by George Municipality, 3 March 2025 @18:25
Uniondale and Lyonville have been experiencing water supply interruptions today due to a damaged water pipe. Water supply was restored at 13:00 today, however, the reservoir levels dropped to the extent that there is sediment in the water lines, causing discoloured/brown water.
The reservoir is being filled, and the municipality will flush the sediment once there is sufficient clean water available. In the interim, a water tanker will roam Lyonville to provide clear water to residents until 21.00.