Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Planned Power Outage – 10 September Gwaing Road

NOTIFICATION OF THE INTERRUPTION OF THE ELECTRICITY SUPPLY – 10 September
 
THE FOLLOWING AREAS WILL BE AFFECTED: PORTION OF GWAING ROAD – A.DE SWART LINE
 
NOTICE is hereby given that the electricity supply will be interrupted on SATURDAY 10 SEPTEMBER 2022 FROM 09H00 TO 16H00 for the purpose of doing alterations to the electrical mains. Consumers are warned to treat the installation as being live for the full duration as the supply may be resumed at any time within the notified period.
 
Should circumstances prevent the work being carried out during the abovementioned period; the work will be done on SUNDAY 11 SEPTEMBER 2022 FROM 09H00 TO 16H00
 
 
KENNISGEWING VAN DIE ONDERBREKING VAN DIE ELEKTRIESE TOEVOER.
 
DIE VOLGENDE AREAS SAL GERAAK WORD:
GEDEELTE VAN GWAING WEG – A.DE SWART LYNE
 
KENNISGEWING geskied hiermee dat die elektriese toevoer onderbreek sal word op SATERDAG 10 SEPTEMBER 2022 VANAF 09H00 TOT 16H00 met die doel om veranderings aan elektriese hoofleidings te maak. Klante word gewaarsku om die installasie as lewendig te beskou vir die volle periode aangesien die toevoer enige tyd gedurende die periode aangeskakel mag word.
 
Sou omstandighede verhoed dat die werk gedoen kan word gedurende bogenoemde periode, sal die werk gedoen word op SONDAG 11 SEPTEMBER 2022 VANAF 09H00 TOT 16H00