Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

PUBLIC NOTICE: Water Quality Concerns in Haarlem and Proteaville

๐Ÿšฑ PUBLIC NOTICE: Water Quality Concerns in Haarlem and Proteaville
๐Ÿ“… Issued by George Municipality, 15 April 2025

The Municipality is aware of the following water-related concerns:
๐Ÿ”น Odour issues in the water supply in Haarlem
๐Ÿ”น Brown discoloration in the water in the Proteaville area
๐Ÿ’ง These issues are due to recent rainfall, which has altered the conditions in the Haarlem Dam, affecting the quality of the raw water. This has resulted in unusual odours in the supply.

๐Ÿงช Action Being Taken:
The Municipality is currently making chemical adjustments at the treatment plant to address the issue.

โš ๏ธ IMPORTANT NOTICE TO RESIDENTS:
Please boil all tap water before drinking as a precautionary measure until further notice.
We apologise for the inconvenience and thank the public for their understanding and cooperation.
#WaterUpdate #GeorgeMunicipality

*

๐Ÿšฑ OPENBARE KENNISGEWING: Watergehalte-bekommernisse in Haarlem en Proteaville
๐Ÿ“… Uitgereik deur George Munisipaliteit, 15 April 2025

Die Munisipaliteit is bewus van die volgende waterverwante bekommernisse:
๐Ÿ”น Reukprobleme in die watervoorsiening in Haarlem
๐Ÿ”น Bruin verkleuring van die water in die Proteaville-gebied
๐Ÿ’ง Hierdie probleme is weens onlangse reรซnval, wat die toestande in die Haarlemdam verander het en die gehalte van die rou water beรฏnvloed het. Dit het gelei tot ongewone reuke in die toevoer.

๐Ÿงช Stappe wat geneem word:
Die Munisipaliteit maak tans chemiese aanpassings by die behandelingsaanleg om die probleem op te los.

โš ๏ธ BELANGRIKE KENNISGEWING AAN INWONERS:
Kook asseblief alle kraanwater voor jy dit drink as ‘n voorsorgmaatreรซl tot verdere kennisgewing.

Ons vra om verskoning vir die ongerief en bedank die publiek vir hul begrip en samewerking.
#WaterOpdatering #GeorgeMunisipaliteit