Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Watertoevoer vir Inwoners van Haarlem en Uniondale

Die watertenk wat tans in Haarlem gestasioneer is, is op pad na Uniondale.

Ons is bewus daarvan dat Klipstraat en De Kella Sirkel in Uniondale lae waterdruk ervaar en dat sommige areas sonder water is.
Die watertenk sal deur hierdie areas beweeg en vir beide Klipstraat en De Kella Sirkel hulp verskaf.

Ons wil alle inwoners van Haarlem verseker dat die watertoevoer herstel is.

Let asseblief daarop dat die water aanvanklik verkleur kan wees, maar die kleur sal oor tyd verbeter.

Dankie vir u geduld.

******
Water Supply Update for Haarlem and Uniondale Residents

The water truck currently stationed in Haarlem is en route to Uniondale. We are aware that Klip Street and De Kella Sirkel in Uniondale are experiencing low water pressure and some areas are without water. The water truck will roam through these areas, providing relief to both Klip Street and De Kella Sirkel.

We would like to assure all residents of Haarlem that water supply has been restored. Please note, the water may appear discolored initially, but the color will subside over time.

Thank you for your patience and understanding.