Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

General invitation: Indigent Drive

The George Municipality invites all residents to participate in the Indigent Drive, which will take place from 14 to 29 October 2026.
The purpose of the drive is to assist residents with all indigent-related enquiries and help with completing indigent applications.
Please refer to the attached schedule for the dates, times, and venues.
Residents are requested to bring all relevant supporting documents.
We look forward to assisting you.

Openbare kennisgewing: Algemene uitnodiging: Deernisveldtog
Uitgereik deur George Munisipaliteit 14 October 2026

Die George Munisipaliteit nooi alle inwoners uit om deel te neem aan die Deernisveldtog, wat vanaf 14 tot 29 Oktober 2026 sal plaasvind.
Die veldtog is daarop gemik om inwoners met deernisverwante navrae by te staan en hulp te verleen met die voltooiing van deernisaansoeke.
Raadpleeg asseblief die aangehegte skedule vir die datums, tye en lokale.
Inwoners word versoek om al hul relevante stawende dokumente saam te bring.
Ons sien daarna uit om u te help.