Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Opgedateer:Openbare Kennisgewing Uniondale – Pypbreek

Neem asseblief kennis dat daar ‘n pypbreek in Parliament Straat, Uniondale, plaasgevind het, wat die volgende strate affekteer:

Robert Straat
Parliament Straat
Le Rouxstraat
Buitekant Straat
Berg Straat

Die geskatte hersteltyd: is 3-4 ure
‘n Watertenk sal in die geraakte area beweeg om water aan te bied gedurende die hersteltydperk.

Ons vra omverskoning vir enige ongerief wat dit mag veroorsaak en waardeer u geduld terwyl ons werk om die watervoorraad te herstel.

***********
Update:Public Notice: Uniondale Pipe Burst – Parliament Street
Issued by George Municipality, 28 January 2025 @16:41

Please be advised that a pipe failure has occurred in Parliament Street, Uniondale, affecting the following streets:

Robert Street
Parliament Street
Le Roux Street
Buitekant Street
Berg Street

The Estimated Time for Repairs
is 3-4 hours.

A water truck will be roaming the affected area to provide water during the repair period.

We apologise for any inconvenience this may cause and appreciate your patience as we work to restore the water supply.