Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

SUSPENSION OF RUGBY FIXTURES AT MUNICIPAL SPORTS FACILITIES: 08 – 10 May 2026

The public is hereby informed, due to persistent rainfall experienced during the past week, no rugby fixtures will be permitted at municipal sports facilities for the weekend of 08–10 May 2026.

This arrangement excludes matches scheduled at Outeniqua Park Rugby Stadium, where adequate measures are in place to manage excess water on the playing surfaces effectively.

This decision has been taken in the interest of player safety, as well as to protect the condition and integrity of municipal sports facilities.

The Municipality regrets any inconvenience caused and thanks all stakeholders for their understanding and cooperation.

 

OPENBARE KENNISGEWING:OPSKORTING VAN RUGBYWEDSTRYDE OP MUNISIPALE SPORTFASILITEITE: 08 – 10 Mei 2026

Uitgereik deur George Munisipaliteit 8 Mei 2026

 Die publiek word hiermee in kennis gestel dat, weens die aanhoudende reënval wat gedurende die afgelope week ervaar is, geen rugbywedstryde op munisipale sportfasiliteite vir die naweek van 08–10 Mei 2026 toegelaat sal word nie.

Hierdie reëling sluit nie wedstryde by die Outeniqua Park Rugbystadion in nie, waar voldoende maatreëls in plek is om die oormatige water op die speeloppervlaktes effektief te bestuur.

Hierdie besluit is geneem in die belang van spelersveiligheid, sowel as om die toestand en integriteit van munisipale sportfasiliteite te beskerm.

Die Munisipaliteit vra om verskoning vir enige ongerief wat veroorsaak is en bedank alle belanghebbendes vir hul begrip en samewerking.