Uniondale Pypbreek – Robert straat

Neem asseblief kennis dat daar ‘n pypbreek in Robertstraat, Uniondale, plaasgevind het, wat die volgende strate affekteer:
Robert Straat
Parliament Straat
Le Rouxstraat
Buitekant Straat
Berg Straat
Die geskatte hersteltyd: 2-3 uur
ń Watertrok sal in die geraakte area beweeg om water aan te bied gedurende die hersteltydperk.
Ons vra omverskoning vir enige ongerief wat dit mag veroorsaak en waardeer u geduld terwyl ons werk om die watervoorraad te herstel.
***********
Uniondale Pipe Burst – Robert Street
Please be advised that a pipe failure has occurred in Robert Street, Uniondale, affecting the following streets:
Robert Street
Parliament Street
Le Roux Street
Buitekant Street
Berg Street
The Estimated Time for Repairs is 2-3 hours.
A water truck will be roaming the affected area to provide water during the repair period.
We apologise for any inconvenience this may cause and appreciate your patience as we work to restore the water supply.