On-bus pedestrian-safety campaign hits home
In the photo: Danny and Georgie with team:
Danny Cat and Georgie paid a last visit to passengers at the Beach bus stops in Pacaltsdorp on Thursday morning. Left of Danny Cat is traffic education officer Siphelele Motsepe, on Georgie’s right are GO GEORGE champions Nomhle Msenge, Janel van Rooi and Bridgette Dietricks, and Tyron Jeyi, community liaison officer. Behind them is traffic education officer Eddie Felix.
The festive season pedestrian-safety campaign jointly rolled out by GO GEORGE and the Traffic Education Unit of the George Traffic Department has concluded with resounding success, reaching far more passengers than anticipated.
Over a nine‑day period starting 2 December 2025, three traffic education officers boarded buses during the morning peak and shared practical safety reminders with passengers, while GO GEORGE champions reinforced the messages at busy transfer points. The initiative aimed to engage 2 000 passengers on bus, but in the end, 2 780 people received direct safety messaging — a clear indication of the campaign’s impact.
Passengers responded warmly to the officers’ presence and appreciated the reminders about safe crossing behaviour around in‑lane bus stops, asking them to frequently repeat this kind of campaign. The mascots, Danny Cat from Traffic and Georgie from GO GEORGE, added a playful touch, drawing fans eager to snap selfies and interact with the safety ambassadors.
Traffic Chief Janine Wells praised the collaboration: “We are delighted with the enthusiastic response from passengers and the smooth teamwork between our unit and GO GEORGE. The campaign not only exceeded its target but also created memorable, positive interactions that help embed safety messages in everyday behaviour.”
According to Morné Lakay, GO GEORGE Manager, they are most pleased with the outcomes of the collaborative approach. “This campaign has laid a solid foundation for more regular campaigns in the year ahead.”
Building on this momentum, the next joint initiative will take place when schools reopen after the summer holidays. Learners will be the focus of a dedicated pedestrian-safety drive, ensuring that young road users start the year with practical knowledge and awareness to keep them safe.


PERSVERKLARING: Veldtog vir voetgangerveiligheid in die kol
Die feesseisoen-voetgangerveiligheidsveldtog wat gesamentlik deur GO GEORGE en die Verkeersopvoedingseenheid van die George Verkeersdepartement geloods is, het met groot sukses geëindig en baie meer passasiers bereik as wat verwag is.
Oor ‘n tydperk van nege dae vanaf 2 Desember 2025 het drie verkeersopvoedingsbeamptes tydens die oggendspitstyd saamgery op busse en praktiese veiligheidswenke met passasiers gedeel. GO GEORGE-passasiersdiensbeamptes het die boodskap by besige oorklimpunte versterk. Die inisiatief was daarop gemik om 2 000 passasiers op die bus te betrek, maar uiteindelik het 2 780 mense direkte veiligheidsboodskappe ontvang — ‘n duidelike aanduiding van die veldtog se impak.
Passasiers het was bly om die beamptes op die busse te sien en het die wenke oor veilige oorsteek van paaie rondom bushaltes wat in die rybaan stop, waardeer. Etlike passasiers het gevra dat hierdie soort veldtog gereeld herhaal moet word. Die gelukbringers, Daantjie Kat van Verkeer en GO GEORGE se Georgie, se speelse aanslag het heelwat passasiers gelok wat selfies wou neem en met die twee gewilde karakters wou gesels.
Verkeershoof Janine Wells het die samewerking geprys: “Ons is verheug oor die entoesiastiese reaksie van passasiers en die gladde spanwerk tussen ons eenheid en GO GEORGE. Die veldtog het nie net sy teiken oortref nie, maar het ook onvergeetlike, positiewe interaksies geskep wat help om veiligheidsboodskappe in alledaagse gedrag in te bou.”
Volgens Morné Lakay, GO GEORGE-bestuurder, is hulle baie tevrede met die uitkoms van die samewerkende benadering. “Hierdie veldtog het ‘n stewige grondslag gelê vir meer gereelde veldtogte in die komende jaar.”
Gebaseer op hierdie momentum, sal die volgende gesamentlike inisiatief plaasvind wanneer skole ná die somervakansie weer open. Leerders sal die fokus wees van ‘n toegewyde voetgangerveiligheidsveldtog, wat verseker dat jong padgebruikers die jaar begin met praktiese kennis en bewustheid om hulle veilig te hou.

Georgie en Daantjie Kat het saam met Eddie Felix die passasiers aan boord verwelkom.
















Photographs by Dedrei Cloete
Official Launch: Attending the Fire Season launch from left are Matthew Carter, Kushigu Aviation Chief Pilot, Station Commander Santa Sternsdorff, Chief Fire Officer Neels Barnard, Executive Mayor Ald Browen Johnson, Divisional Commander Johan Brand, Deputy Mayor Ald Gert Van Niekerk and MMC Community Safety and Mobility, Ald Daniel Cronje.












